book-icon Uitgawe 9 Desember 2021

PRAGFOTO'S: 'Nêrens, Noord-Kaap'-paartjie haak af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die talentvolle sterre Dean Balie en 
Bianca Flanders op hul groot dag. Foto: Duane Smith
Die talentvolle sterre Dean Balie en Bianca Flanders op hul groot dag. Foto: Duane Smith

Die akteurs speel ’n getroude paartjie in Nêrens, Noord-Kaap en hul regte troudag in die Pat Busch Mountain Reserve in Robertson in die Wes-Kaap was sprokiesmooi. 

“Vir my het dit soos ’n droom gevoel. Om ’n troue te beplan is uiters stresvol, so om te sien hoe dit alles afspeel, was so ’n verligting. Daar is ook iets magies daaraan om jou troubeloftes voor al die mense te sê vir wie jy lief is,” sê Bianca. 

Dean kon op hul groot dag nie sy oë van sy bruid afhou nie. “Ek het so gelukkig gevoel en gedink sy lyk so pragtig,” sê hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees