book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

PRAGFOTO'S: Oud-Blitsbok Cecil Afrika en sy vrou se liefdesreis van 9 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eindelik mnr. en mev. Afrika! Foto: Technique Studio Photography
Eindelik mnr. en mev. Afrika! Foto: Technique Studio Photography

Hulle paaie het in 2009 die eerste keer gekruis toe hulle deur ’n gemeenskaplike vriend aan mekaar voorgestel is. 

“My eerste indruk van Cecil was dié van ’n stil, respekvolle jong man met ’n goeie sin vir humor. Sy eerste woorde aan my was: ‘Sjoe, jy is pragtig’. Ek het geglimlag en dankie gesê,” onthou Adrielle. 

Hulle het daarna gereeld ure lank oor die foon gesels. “Ek het altyd gedink hierdie ou het seker baie lugtyd.”

Hy het haar later op ’n middageteafspraak gevra om sy meisie te word. 

Ná nege jaar saam het Cecil op 4 Julie verlede jaar die jawoord gevra terwyl die son oor die Amakhala-wildreservaat naby die Addo Olifant Nasionale Park gesak het. Adrielle het op die dag niks vermoed nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees