book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022

PRAGFOTO'S: RSG-omroeper Sue Pyler en haar droomman, Franco, se allermooiste dag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sue Pyler, Franco Slabbert
Sue Pyler, Franco Slabbert

Wanneer dit tyd is vir haar immer opgewekte stem om oor die radiogolwe op te klink, sit sy altyd klokslag reg agter die mikrofoon.

Maar vandag het die RSG-omroeper en -nuusleser Sue Pyler die volste reg om laat te wees. Sy is immers die bruid.

By ’n Toskaanse onthaalplek in Midrand, Gauteng, skyn die middagson kol-kol op die sowat 35 gaste wat reeds onder ’n pergola op lang banke, feestelik versier met wit linte, bloekomblare en wit Marguerite-madeliefies, gaan sit het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees