Pragfoto's van SA bikini-model en gesin wat uit Frankryk kuier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die glanssjef Ilse Nel saam met haar Franse lewensmaat, Antoine Minet-Gouffier, en hul kinders, Leo en Luca. Foto: Vanessa Correia
Die glanssjef Ilse Nel saam met haar Franse lewensmaat, Antoine Minet-Gouffier, en hul kinders, Leo en Luca. Foto: Vanessa Correia

“My hart is in die Kaap,” erken die beeldskone kosfundi Ilse Nel.

Sy woon al vier jaar in Frankryk saam met haar lewensmaat, Antoine Minet-Gouffier, maar toe sy onlangs vir ’n vakansie Suid-Afrika toe kom, het sy opnuut besef dat jy nooit heeltemal kan wegkom van die vrede en geluk wat jou land en jou mense vir jou gee nie.

“Ons het soveel voorregte hier, alles is veilig en dit is wonderlik, maar dit is maar net nie dieselfde as om in jou eie kultuur en tussen jou mense te wees nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees