Prins Albert en 2-ling besoek Ierland terwyl prinses Charlene in SA aansterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Albert en prinses Charlene. 
Foto: Gallo Images/Getty Images
Prins Albert en prinses Charlene. Foto: Gallo Images/Getty Images

Albert (63) het ’n foto van sy sesjarige tweeling, prins Jacques en prinses Gabriella, met maskers op gedeel terwyl hulle die Trinity-kollege in Dublin saam met hom besoek het. 

Die reis was net voor die tweeling hul nuwe skooljaar op 6 September sou begin het en net nadat hulle saam met hul pa in Suid-Afrika by hul ma, prinses Charlene (43), kom kuier het.

Charlene herstel van ’n rits operasies wat verband hou met ’n oor-, neus- en keelinfeksie wat sy vroeër vanjaar opgedoen het kort nadat sy in Maart in Suid-Afrika aangekom het om bewaringswerk te doen. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees