Prinses Charlene keer eindelik terug na Monaco

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Charlene, haar deurlugtige hoogheid en die vrou van Monaco se prins Albert II, het in Mei vanjaar na haar geboorteland gereis om liefdadigheidswerk onder die vaandel van haar Princess Charlene van Monaco-stigting te doen. Die koninklike egpaar is ouers van ’n sesjarige tweeling, prins Jacques en prinses Gabriella. 

Terwyl sy hier was, het sy ’n ernstige oor-, neus- en keelinfeksie opgedoen, en sy moes verskeie operasies ondergaan. 

Die prosedures het haar verhoed om te reis omdat haar ore nie die drukking bo 6 000 m sou kon hanteer as sy sou vlieg nie.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees