book-icon Uitgawe 22 Julie 2021

Prinses Charlene onthul: Die siekte wat my in SA hou

akkreditasie
Prinses Charlene is al drie maande in Suid-Afrika met ’n ernstige infeksie nadat dokters haar verbied het om terug huis toe te vlieg. 
Foto: Wenn.com/Magazinefeatures.co.za
Prinses Charlene is al drie maande in Suid-Afrika met ’n ernstige infeksie nadat dokters haar verbied het om terug huis toe te vlieg. Foto: Wenn.com/Magazinefeatures.co.za

Sy is nou wel die prinses van ’n stadstaat wat as die superrykes se speelplek bekendstaan, maar daar is niks aanstellerig aan haar wanneer sy voor ’n naaimasjien gaan sit om vir ’n plaaslike crèche komberse te maak nie. 

Trouens, prinses Charlene van Monaco geniet dit nogal om haar moue op te rol en die gemeenskap in Suid-Afrika te help. Sy herstel tans hier van gesondheidsprobleme wat haar daarvan weerhou om na Monaco terug te keer.

Die prinses is al drie maande lank in Suid-Afrika. Hoewel sy seker graag na haar tuiste in Monaco se Pienk Paleis sal wil terugkeer, het dokters haar voorlopig verbied om te vlieg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees