Prinses Charlene wil vrede maak in die Zoeloe- koninklike familie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Charlene en koning Goodwill Zwelithini.
Foto's: Gallo Images/Getty Images
Prinses Charlene en koning Goodwill Zwelithini. Foto's: Gallo Images/Getty Images

Die vrou van prins Albert, wat sedert Mei in Suid-Afrika is nadat sy ernstige gesondheidsterugslae beleef het, het luidens berigte ’n beroep op die Zoeloe- koninklike familie gedoen om in die naam van vrede hul opvolgstryd te staak.

Volgens Charlene se woordvoerder tree die 43-jarige ma van twee as ’n “nie-amptelike bemiddelaar” op. 

“Sy is nie ’n formele bemiddelaar nie – sy is bloot bereid om te help. Sy meen sy kan onder die leiding van spirituele leiers ’n verskil in ’n ingewikkelde familiesaak maak.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees