Deel

Prinses Diana se intieme, handgeskrewe briewe binnekort onder die hamer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Die “prinses van die mense”, wat in Augustus 1997 in ’n motorongeluk dood is, het die briewe in 1995 en 1996 aan haar vriende Susie en Tarek Kassem geskryf terwyl sy en Charles besig was om te skei. 

Diana en Charles is in Desember 1992 uitmekaar nadat hulle 11 jaar getroud was, maar hul egskeiding is eers in 1996 gefinaliseer. In daardie tyd het Charles reeds by Camilla Parker Bowles, vandag die koningin-gemalin, troos gesoek. 

Diana het die Kassems destyds in haar vertroue geneem en geskryf oor haar eensaamheid en ongelukkigheid in een van die pynlikste hoofstukke van haar lewe. In daardie tyd was die oë van die wêreld op haar gerig en het die media haar byna oral agtervolg. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees