book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Prinses Stephanie se dogter maak oop oor haar ma se lewe in die sirkus

akkreditasie
Facebook
Facebook

Sy is een van die kleurrykste, enigmatiesste en mees omstrede lede van Europa se glansrykste koninklike familie.

Prinses Stephanie word gereeld by swierige geleenthede in Monaco – dikwels saam met haar kinders – gewaar, maar dis gewoonlik ousus Caroline en ouboet Albert wat die kollig steel.

Maar ’n onlangse onderhoud met haar oudste kind, Pauline Ducruet (27), het meer lig gewerp op die binnelewe van die eens rebelse prinses Stephanie, die dogter wat haar pa destyds grys hare gegee het oor haar gewoonte om met niekoninklike karakters deurmekaar te raak en wat ’n skynbaar bekoorlike maar ook tragiese bestaan gevoer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees