Pure Bok! Kyk net hoe kry sexy Stefan Terblanche sy blokkiesmaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stefan Terblanche. Foto: Instagram
Stefan Terblanche. Foto: Instagram

Die bekende Springbok-heelagter en voormalige uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbylegendesvereniging, Stefan Terblanche, het gedurende die inperking sy liggaam weer só fiks gekry dat niks hom nou sou kon keer om weer vir die Bokke uit te draf nie.

Al is hy 45 jaar oud en het hy sy rugbystewels jare gelede reeds opgehang, het aftrede nooit vir hom beteken dis tyd om ’n boepmagie te kry en heeldag op die rusbank te sit nie. 

Nee, gesond eet en fiksheid is ’n leefstyl wat hom nooit sal los nie, vertel Stefan aan Huisgenoot. En dit is juis die vaardighede en momentum wat hy gedurende sy rugbyloopbaan ontwikkel het, wat hy nou gebruik om sy persoonlike fiksheidsreis elke dag aan te pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees