Rebel Wilson wys haar meisie: Ek het my ‘Disney-prinses’ gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rebel Wilson het weer liefde gevind by Ramona Agruma. Foto: Gallo Images/Getty Images
Rebel Wilson het weer liefde gevind by Ramona Agruma. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die Australiese aktrise van Pitch Perfect-faam het Donderdag die nuus op Instagram bekendgemaak.  

“Ek het gedink ek soek na ’n Disney-prins, maar wat ek klaarblyklik heeltyd nodig gehad het, was ’n Disney-prinses,” het Rebel (42) by ’n foto van haar en Ramona gedeel. Daarby het sy twee hartjies en ’n reënboog-emoji gesit. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in