book-icon Uitgawe 25 Mei 2023
Deel

Robert de Niro skok toe hy wéér pa word op 79: Hier is sy ander spruite

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robert de Niro het amper almal onlangs verbaas toe hy bekendmaak sy meisie, Tiffany Chen, het ’n baba, Gia Virginia, gehad. Foto: The Imagedirect.com/Magazinegeatures.co.za
Robert de Niro het amper almal onlangs verbaas toe hy bekendmaak sy meisie, Tiffany Chen, het ’n baba, Gia Virginia, gehad. Foto: The Imagedirect.com/Magazinegeatures.co.za

Daarom het dit nogal ’n beroering veroorsaak toe die akteur Robert de Niro onlangs laat val hy en sy meisie, Tiffany Chen (45), het ’n baba verwelkom.

Die Oscarwenner, wat al oupa is, was besig met ’n onderhoud vir Entertainment Tonight oor sy jongste fliek, About My Father, toe die verslaggewer hom oor sy ses kinders uitvra. 

Hy het haar reggehelp deur te sê: “Eintlik sewe. Ons het pas ’n baba gehad.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees