Rolanda Marais oor haar nuwe blonde hare: ‘Ek lyk soos my dogtertjie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rolanda Marais
Rolanda Marais

Die donkerkop het onlangs op sosiale media ’n foto van haar nuwe blonde lokke gedeel. Hierby het sy geskryf: “Dis ek” en laat hoor dat dié nuwe voorkoms vir ’n “nuwe karakter” is.

“Blond is soveel pret,” sê Rolanda aan Huisgenoot

“Ek voel soos ’n ander mens! Ek moes dit doen vir ’n karakter,” sê Rolanda, en noem dat sy nog nie mag sê vir watter karakter of projek dit is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees