Rudi Claase gebroke ná pa se ‘wrede dood’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sanger Rudi Claase is gebroke ná sy pa, Izak, se skielike dood op 24 November. Foto: Verskaf
Die sanger Rudi Claase is gebroke ná sy pa, Izak, se skielike dood op 24 November. Foto: Verskaf

Dis die wreedheid van sy pa se dood wat hom knak, sê die sanger Rudi Claase. Die wete dat sy geliefde pa hulpeloos was in sy laaste oomblikke. 

Hulle harte is stukkend ná die skielike dood van Izak Claase (70), sê 'n verslae Suzette Claase, Rudi se vrou. 

“Ek weet nie of dit al werklik by ons ingesink het nie,” sê Suzette aan Huisgenoot. Rudi wou nie onmiddellik ’n onderhoud toestaan nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees