SA se dr. Thato maak geskiedenis by Mej. Supranasionaal

akkreditasie
Thato Mosehle is Saterdagaand as die tweede prinses gekroon. Foto's: Willem Botha en Instagram/@thato_mosehle
Thato Mosehle is Saterdagaand as die tweede prinses gekroon. Foto's: Willem Botha en Instagram/@thato_mosehle

Die 26-jarige mediese dokter het geskiedenis gemaak as die eerste deelnemer wat die Mej. Suid-Afrika-organisasie na die kompetisie gestuur het. 

Chanique Rabe van Namibië het 57 ander vroue van regoor die wêreld uitgestof en is as die wenner gekroon. Karla Guilfu Acevedo van Puerto Rico is as die eerste prinses aangewys. 

Thato het alreeds op 4 Augustus na Pole vertrek en tydens die byna drie weke lange skoonheidskompetisie het sy omtrent die koppe laat draai in haar stylvolle uitrustings deur plaaslike ontwerpers soos Anél Botha en Kobus Rautenbach. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees