book-icon Uitgawe 14 Februarie 2019

Saam of nie? Kupido het sy hande vol in Hollywood

akkreditasie
So koer die twee . . . Foto: Instagram-skermgreep
So koer die twee . . . Foto: Instagram-skermgreep

Jennifer Lopez koer gereeld oor Alex Rodriguez (43). En toe hulle onlangs twee jaar saam vier, kon sy nie sy lof genoeg besing nie.

“Jy maak my wê­reld ’n mooier, veiliger en besten­diger plek,” het sy by ’n reeks oulike Instagram-foto’s geskryf.

“Te midde van ons ewig veranderende, ewig bewegende lewe laat jy my soos ’n tiener voel.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees