Sanger Danie Niehaus se kat kraai koningin in sy riviertuin op Robertson

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sanger Danie Niehaus van Robertson met sy kat, Simbi, waarvan hy n koninklike skildery laat verf het. Foto: Verskaf
Die sanger Danie Niehaus van Robertson met sy kat, Simbi, waarvan hy n koninklike skildery laat verf het. Foto: Verskaf

“Hy het dit vir haar gaan wys en reken sy is mateloos beïndruk,” vertel Marianne Lochner, Danie se lewensmaat en raakvatter by die Rooiberg-wynplaas naby Robertson in die Boland.

Sy “Secret Garden” – die tuinarea op riviervlak by hul huis in Robertson – is waar hy skryf, dink, sy kop skoon kry en homself besig hou elke dag. Sy bootjie en kano’s lê ook daar, gereed om te water te gaan.

Dis hier waar Simbi haar eienaar gereeld tydens die inperking besoek het toe die covid-pandemie verlede jaar getref het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees