Sanger Tobi Jooste wil jou inspireer met sy nuwe boek, ‘Als is ’n f*k*p’

akkreditasie
Hyself het ook ’n paar waarhede uit sy boek geleer, sê Tobi. Foto: Verskaf
Hyself het ook ’n paar waarhede uit sy boek geleer, sê Tobi. Foto: Verskaf

Tobi vertel toe die inperking teen die einde van Maart aangekondig is, was sy dagboek met optredes in een dag uitgewis. Hy het in daardie tyd ál meer gedink dat meer mense emosioneel gaan sterf as van die virus.

“Ek het besef dat ek nie alleen voel dat alles deesdae ’n gemors is nie. Van die regering, ons leiers, plaasmoorde, die ekonomie, ons toekoms, ons kinders en dan nog die verdomde pandemie! Als is ’n gemors”.

Dit is teen dié agtergrond dat die boek Als is ’n fokop gebore is. Dit word deur Naledi-uitgewers uitgegee en is nou in boekwinkels landswyd beskikbaar. Dit volg op sy roman Daar is ’n Eiffeltoring in sy boedel, wat in 2016 'n blitsverkoper was.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees