Sangeres oor gesondheidskok: 'Ek is dankbaar ek kan die son sien opkom'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangeres Charné Hugo het 'n gesondheidskok ondergaan toe sy moes uitvind sy het 'n vernoude aar in haar nek. Foto: Facebook/Charné Hugo
Die sangeres Charné Hugo het 'n gesondheidskok ondergaan toe sy moes uitvind sy het 'n vernoude aar in haar nek. Foto: Facebook/Charné Hugo

Niks kry haar onder nie, vertel Charné Hugo (30) ná sy verlede week vier dae in die hospitaal moes deurbring nadat dokters ’n vernoude aar in haar nek ontdek het.

“Met my mediese geskiedenis moes die dokters alles maar mooi dophou, want hulle was besorg oor my hart,” het Charné Vrydag aan Huisgenoot oor haar ontbering vertel.

Charné is met ’n vernoude aorta gebore en dit is hoe sy as vier maande oue baba verlam geword het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees