book-icon Uitgawe 29 September 2022

Sangeres Cordelia en haar Kobus haak af: Eindelik sy bruid ná hy 2 keer vra

akkreditasie
Die sangeres Cordelia trou. Foto: Lubabalo Lesolle
Die sangeres Cordelia trou. Foto: Lubabalo Lesolle

Oor die luidspreker kom die seuntjie se stem. “Pappa, is jy reg om vir mamma te sien? Hier kom jou bruid!” Dan klink die klaviernote van “A Thousand Years” deur Christina Perri op, en die vyfjarige Zavion en sy ma verskyn hand aan hand in die kapel se deur. 

In haar noupassende trourok met kantdetail en met haar lang blonde hare wat oor haar skouers kartel, is die sangeres Cordelia ’n prentjiemooi bruid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

1 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees