Die nuus het Woensdagoggend bekend geword, maar die oorsaak van sy dood is nog onbekend.
James, wat destyds as ’n straatveër gewerk het, het in 2010 harte gewen toe hy met sy operastem koning gekraai het in die tweede seisoen van die talentkompetisie SA's Got Talent. Hy is selfs die Kaap se eie Pavarotti genoem.