book-icon Uitgawe 17 Desember 2020

Shudu se sprokie: 5 vrae aan Mej. SA kort voor Kersfees

akkreditasie
Die nuwe Mej. Suid-Afrika Shudufhadzo Musida spog met die uBuhle-kroon. Foto: Instagram (@shudufhadzomusida/@ashleymariefoto/@official_misssa)
Die nuwe Mej. Suid-Afrika Shudufhadzo Musida spog met die uBuhle-kroon. Foto: Instagram (@shudufhadzomusida/@ashleymariefoto/@official_misssa)

“Ek wil tyd afneem om behoorlik saam met my familie fees te vier,” vertel dié boorling van die plattelandse dorpie Ha-Masia in Limpopo. Haar gunstelingherinnering van Kersfees is juis haar familie se jaarlikse Kerspartytjies.

“Selfs diegene wat getrek het, het weer na die dorpie teruggekeer en dan het ons almal gedans en gekuier,” onthou sy. 

Shudu se lewe het in ’n handomkeer verander sedert sy in Oktober die Mej. SA-titel gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees