Skokonthulling: Bewerings van seksuele teistering teen Elon Musk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Volgens dié dokumente wat deur die nuusdiens in die hande gekry is, het die voorval glo reeds in 2016 gebeur, maar die uitbetaling is twee jaar later gemaak. 

Dié dokumente toon die Tesla-baas het die lugwaardin wat op sy privaat straler gewerk het, $250 000 (wat omtrent R4 miljoen is) vir haar stilte betaal. 

Die lugwaardin het glo in daardie tyd as ’n kontrakwerker vir SpaceX se vliegtuie gewerk en beweer Elon het homself aan haar ontbloot, waarna hy sonder haar toestemming aan haar been gevryf het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees