Skoonsus besweer gerugte oor prinses Charlene wat ‘alleen bly’ in Monaco-woonstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Prinses Charlene (43) is die week afgeneem waar sy haar sesjarige tweeling, prins Jacques en prinses Gabriella, en haar man, prins Albert (63), by die Pienk Paleis omhels nadat sy ses maande lank in Suid-Afrika was weens komplikasies ná ’n oor-, neus- en keelinfeksie.

Maar dit lyk asof haar terugkeer nie genoeg was om die gerugte oor die egpaar – wat vroeër vanjaar hul 10de huweliksherdenking gevier het – se huweliksprobleme ’n nekslag toe te dien nie. 

Luidens die Britse koerant Daily Mail haal hulle ’n familielid, Chantell Wittstock, aan wat sê die prinses gaan dalk nie terugtrek na die paleis nie, maar eerder in ’n woonstel bokant ’n ou sjokoladewinkel ’n entjie van daar af woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees