KYK: So ry die koningin sit-sit so in die ‘Rolls-Royce’ van gholfkarretjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
koningin elizabeth
koningin elizabeth

Die 96-jarige Britse monarg is die beskermvrou van die Koninklike Tuinbouvereniging en het in haar bewind van 70 jaar meer as 50 van die wêreldberoemde blommeskoue bygewoon.

Haar verskyning Maandag was sonder vooraf kennisgewing. Omdat sy af en toe probleme met beweeglikheid ervaar, besluit die paleis nader aan die tyd van ’n verpligting of die koningin dit sal kan bywoon of nie. Daarom het dit vir groot opgewondenheid gesorg toe sy by die Chelsea-blommeskou aankom.

Sy is rondkarwei in haar viersitplekryding van R1,2 miljoen wat die “Rolls-Royce van gholfkarretjies” genoem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees