book-icon Uitgawe 7 Julie 2022

Springbok Handré Pollard en sy vrou, Marise trek Engeland toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok Handré Pollard en sy vrou, Marise, het onlangs in Engeland gaan nesskop. Die twee koer gereeld op Instagram. Hier is vier redes om hul avonture op sosiale media te volg. Foto: Instagram/@marisepollard
Die Springbok Handré Pollard en sy vrou, Marise, het onlangs in Engeland gaan nesskop. Die twee koer gereeld op Instagram. Hier is vier redes om hul avonture op sosiale media te volg. Foto: Instagram/@marisepollard

Handré en Marise se paaie het die eerste keer gekruis toe hulle nog op hoërskool was. Hulle is nou al 10 jaar saam en vier in Desember hul vyfde huweliksherdenking. “Ek is getroud met my beste vriend. Handré is werklik die ongelooflikste man wat ek al in my lewe ontmoet het,” koer Marise.

“Ek bewonder elke dag hoe hard hy werk, die manier hoe hy my en die mense om hom hanteer en sy kalm geaardheid in ’n redelike stresvolle beroep,” sê sy. 

“Handré maak altyd seker ek is gelukkig, en hy gee vir my die ruimte om te wees wie ek is as ’n individu, en dis iets wat ek baie waardeer.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in