Springbok-ster gaan vir die derde keer pa word!

akkreditasie
Elton Jantjies. Foto: Verskaf
Elton Jantjies. Foto: Verskaf

En nou gaan die Springboklosskakel Elton Jantjies vir die derde keer pa word.

Elton se lewensmaat, Iva Ristic, het dié blye nuus op Instagram bekendgemaak.

Sy is 19 weke swanger.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees