Deel

Sprokiesverlowing vir Expresso se Zoë Brown: ‘Hy is die wonderlikste mens’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die radio- en televisieaanbieder Zoë Brown het op 21 Maart verloof geraak. Foto: Instagram/@zoebrown
Die radio- en televisieaanbieder Zoë Brown het op 21 Maart verloof geraak. Foto: Instagram/@zoebrown

Haar verloofde, Robbie, ’n siviele ingenieur, het haar die afgelope naweek die jawoord by ’n waterval naby Tulbagh gevra. Dit voel steeds of sy droom, sê Zoë. 

“Hy kon die verrassing goed wegsteek. Ons het al baie oor die toekoms gepraat, so ek het geweet dit gaan iets wees wat eendag gaan kom, maar ek het nie besef dit gaan hierdie naweek gebeur nie,” vertel sy. 

Hulle was in Tulbagh vir ’n vriendin se troue en het voorheen afgespreek dat hulle vir mekaar gedigte sou skryf en voorlees wat geïnspireer was deur die Netflix-reeks The Perfect Match.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees