Steve Irwin se seun volg in sy pa se lewensgevaarlike voetspore

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robert Irwin
Robert Irwin

Die appel val beslis nie ver van die boom nie – hy lyk soos sy pa, klink soos hy en trek selfs aan soos hy. En net soos sy pa altyd gemaak het, bring die tiener die meeste van sy tyd deur by die dieretuin wat die familie bestuur en leer vir mense oor diere.

“Ek voel baie gelukkig dat ek so ’n wonderlike gesin om my kan hê om te help om hierdie nalatenskap wat my pa begin het aan die gang te hou,” sê Robert Irwin (18).

Robert is die seun van Steve Irwin, die Crocodile Hunter wat in 2006 dood is toe ’n pylstert hom in die bors gesteek het tydens die verfilming van ’n dokumentêr aan die Australiese Groot Koraalrif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees