book-icon Uitgawe 8 Julie 2021

Storm om Chrissy Teigen: Kom jammer te laat vir dié Hollywood-ster?

akkreditasie
Chrissy Teigen word erg gekritiseer nadat die model Courtney Stodden skokkende twiets bekend­gemaak het wat Chrissy in 2011 aan haar gestuur het toe Courtney net 16 jaar oud was.
Skermgreep: Twitter
Chrissy Teigen word erg gekritiseer nadat die model Courtney Stodden skokkende twiets bekend­gemaak het wat Chrissy in 2011 aan haar gestuur het toe Courtney net 16 jaar oud was. Skermgreep: Twitter

Jare lank was sy as’t ware die “hoofkanselleerder”. Sy was die een wat sommer gou in die sosiale media sou inklim onder die kuberboelies en trolle wat sy reken geroskam moes word – en ook onder ander mense wat sy met haar bitsige twiets op hul baadjie of hul woorde sou takseer. Maar toe vang slim sy baas . . .

Chrissy Teigen – of die “queen of mean” soos sy deesdae bekendstaan – word nou met gelyke munt terugbetaal. Borge, aanhangers en ander bekendes “kanselleer” háár nou. En die model se reaksie is om te erken sy het die pad byster geraak.

“Ek was ’n trol, punt. En ek is baie jammer daaroor,” skryf sy in ’n lang verklaring op die platform medium.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees