Stormers se Juan de Jongh vier groot mylpaal: Al ons geheime en my besties

akkreditasie
Juan de Jongh
Juan de Jongh

Juan de Jongh het hierdie week met Huisgenoot gesels nadat hy saam met die Stormers-rugbyspan in die buiteland getoer het.

Dié rugbyheld het uit Stellenbosch – waar hy deesdae woon –’n bietjie meer oor sy lewe, familie en gunstelingspanmaats vertel.

“Dit is ’n baie groot eer vir my om 100 wedstryde vir die Stormers te kon speel,” begin hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees