book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022

Survivor se Marian: Ek’s terug – en steek my veltoestand nie meer weg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Erken dit maar. Enige TV-reeks is lekkerder om te kyk as daar ’n nare skurk in is. En in Survivor SA was dié skurk dikwels die Kapenaar Marian de Vos. Die konkelaar wat niks daarvan dink om een alliansie vir ’n ander te verruil nie.

“Ek het ’n alliansie binne ’n alliansie binne ’n alliansie,” sê sy met ’n glimlag. En nee, sy vra niemand om verskoning nie. Sy sal dit enige tyd weer doen.

Trouens, sy lek al geruime tyd haar lippe af vir ’n kans om soos ’n gesoute speler haar vermoëns in die nuwe seisoen, Survivor South Africa: Return of the Outcasts, ten toon te stel. Toe die kans kom om aan nog ’n seisoen van die reeks deel te neem, het sy nie ’n oomblik oor die besluit gewik of geweeg nie, vertel Marian (33) vir Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in