Swanger Charlize Berg verklap geslag van baba no. 2

akkreditasie
Charlize en Warren. Foto: Instagram.
Charlize en Warren. Foto: Instagram.

Die binnekant van die prentjiemooi pienk-en-blou koek het onlangs verklap dat die sangeres Charlize Berg ’n seuntjie verwag.

“Dankie, Jesus, ons gaan ’n seuntjie kry!” skryf die sangeres opgewonde op Instagram oor die nuus dat sy en haar man, Warren Linden, volgende jaar ’n seuntjie ryker gaan word.

Toe sy die blou kleursel aan die binnekant van die koek sien, was sy dadelik baie opgewonde en dankbaar, vertel Charlize aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees