Dis daardie selfde tyd toe Tanya Michelle (35) se 20 maande lange verhouding met die sanger Dozi verby was, het Huisgenoot in Januarie berig. En dit was seer.
Maar vandag skitter haar blou oë, want Tanya het weer liefde gevind. Ja, die foto’s van die twee op sosiale media het die skindertonge behoorlik laat klap.
Maar wie is die man?