Tata, lockdown-boepie! ‘Die Kontrak’ se Ivan nou ’n spiertier

akkreditasie
Ivan Roux. Foto: Facebook
Ivan Roux. Foto: Facebook

Vir die sanger Ivan Roux was een ding seker: Die “lockdown-vetjies” het behóórlik aangepak – en het dringende ingryping nodig gehad . . . 

Dié naaswenner van VIA se werklikheidsreeks Die Kontrak sê hy het nie besef presies hoe groot sy soettandprobleem werklik geword het nie totdat hy onlangs op ’n skaal geklim het en ’n stewige 10 kg swaarder geweeg het – en dit nét te danke aan die inperking.

“Ek het gespog met ’n bultende magie,” vertel Ivan spottend aan Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees