book-icon Uitgawe 16 Maart 2023
Deel

Terence Bridgett: Verloof ná 6 j. saam, en ek wil 2 keer ’n ‘bridezilla’ wees!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Corrie Hansen
Foto: Corrie Hansen

Daar’s vandag ’n kragtige, kleurvolle orkaan wat hier deur die restaurant op die V&A Waterfront waai. En nee, dit het niks te doen met die Kaapse suidooster nie. Die verskynsel waarmee ons vandag te doen het, heet ­Terence Bridgett.

En soos jy van dié veelsydige akteur en flambojante persoonlikheid sou verwag, is Huisgenoot se kuier saam met hom ’n prettige mallemeule met g’n saai oomblik nie.

In sy korrespondensie oor vandag se onderhoud en fotosessie het Terence reeds ’n voorskou gegee van watter stemming ons te wagte kon wees: “Asseblief moenie die waaier vergeet nie, engel,” lees een versoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees