Terugslae vir Romanz se Adam in seer nierstryd, maar sanger bly hoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al het die sanger Adam Barnard ook in die laaste maande talle gesondheidsuitdagings beleef, sal hy nie hoop verloor nie. Hy staan sterk midde ’n ses jaar lange wag op ’n gepaste nierskenker, sê sy pa, Louis Barnard. Foto: Lubabalo Lesolle/Gallo Images/Media24

Dit was asof die laaste jaar geken is deur struikelblokke: Daar was ’n legio gesondheidsuitdagings en terugslae, pynlike operasies en die eindelose gewag op ’n gepaste nierskenker.

Maar al lyk dinge ook soms hopeloos, sal die sanger Adam Barnard (37) van Romanz-faam nié hoop verloor nie. 

Die sanger – wat vanjaar al ses jaar lank op ’n nieroorplanting wag – sterk tuis aan nadat hy verlede maand in die Netcare Vaalpark-hospitaal vir onder meer infeksie behandel is, sê sy pa, Louis Barnard (65). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees