Therese Bam se ‘absolute wonderwerkie’ is hier!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Therese Bam het vir die eerste keer ma geword. Foto: Misha Jordaan /  Gallo Images
Die aktrise Therese Bam het vir die eerste keer ma geword. Foto: Misha Jordaan / Gallo Images

Die kleine Bam is Woensdag 18 Augustus gebore. Hy het 3,86 kg geweeg en volgens sy trotse ouers is hy gesond. Therese en Christian het nog nie sy naam bekend gemaak nie.

Therese, wat ook die TV-aanbieder van die leefstylprogram Kwêla is, het laat weet dat dit goed gaan met haar en die baba.

“Ons is verlief! Dis ’n absolute wonder,” het Therese Woensdagmiddag aan Huisgenoot gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees