Theuns Jordaan finaal gegroet: Die trane, huldeblyke en staaltjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan

Hy wil net nie ophou praat nie, sê die bewerige gryskopman; sy notas styf in sy hand vasgeklem. Want dan is die seer afskeid finaal – dan moet hy sy Theuns; sy “witkop-blouoogseun” finaal groet. En dít maak te seer.

“Ek is te bang om op te hou praat,” sê Willie Jordaan, die sanger Theuns Jordaan se pa, in ’n rou oomblik. “Want ek weet as ek gaan ophou, gaan julle hom kom haal.”

Hier, in die kerkgebou van die NG-gemeente in Moreletapark, Pretoria, vloei die trane vandag waar ’n emosionele en intieme afskeid vir die rasperstemsanger gehou word net meer as ’n week nadat hy sy stryd teen leukemie verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees