book-icon Uitgawe 25 November 2021

‘Tjattas’ van ‘7de Laan’ se reis na die kollig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FB
FB

Ons het Rikus Strauss in 2017 die eerste keer in 7de Laan gesien as die sieklike Tjattas Bothma wat saam met sy ma, Hettie (Karin van der Laag), in ’n plakkerskamp woon.

Xander (Theodore Jantjies) en Vanessa Meintjies (Ingrid Paulus) se dogtertjie, Karmen (Gabriella Linton), is kort daarna ontvoer toe die paartjie hul troubelofte hernu het en is later by Hettie en Tjattas gevind.

“Ek was in my derdejaar toe ek die rol losgeslaan het, en dis steeds ’n fantastiese karakter om te speel,” vertel Rikus (25).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees