book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Model kap terug ná fotoskandaal met prinses Eugenie se man

akkreditasie
Erica sê sy en Jack is net kollegas, en dat hulle mekaar al baie jare ken. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Erica sê sy en Jack is net kollegas, en dat hulle mekaar al baie jare ken. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Die 35-jarige is vroeër vandeesmaand gekiek saam met drie vroue in bikini’s op ’n seiljag op Capri aan die Italiaanse kus, net vyf maande nadat sy vrou die lewe aan hul seun, August, geskenk het.

Die foto’s het soos ’n veldbrand versprei en die tonge laat klap, met een opskrif wat gelui het: “Sterkte om dié foto’s aan Eugenie te verduidelik, Jack!”

Maar daar steek glo meer agter die foto’s as wat op die oog af sigbaar is. Een van die vroue wat saam met Jack afgeneem is, wou dinge opklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees