book-icon Uitgawe 30 Desember 2021

Totsiens, 2021! Kyk by watter bekendes het die ooievaar hierdie jaar gekuier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba
Baba

Die voormalige Boer soek ’n vrou-deelnemer en James Weyer het vier maande ná hul ontmoeting die blye nuus gedeel dat sy ’n dogtertjie verwag. Haar dogtertjie is kort voor Kersfees gebore.

Die krieketster en die modeblogger Aisha Baker het hul tweede spruit, Salma, in Julie verwelkom. Hulle is ook die ouers van ’n driejarige seun, Khalid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees