Trane lê vlak: Karlien van Jaarsveld se dogter, Elah, is nou 4 jaar oud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karlien se kleinding Elah vier vandag haar vierde verjaardag. Foto: Instagram
Karlien se kleinding Elah vier vandag haar vierde verjaardag. Foto: Instagram

Karlien het Donderdagoggend vroeg ’n plasing op haar Instagram gedeel waarin sy sê Elah is vandag ’n volle vier jaar oud. 

Dié kleinding was omtrent in en uit die hospitaal sedert sy ’n baba was. In Desember 2018 het Karlien ’n foto van die kleine Elah, wat toe ’n jaar oud was, gedeel waar sy met ’n drup aan die arm sit. 

Elah het destyds ’n bloedklont in die aar ontwikkel wat bloed na die lewer en ander noodsaaklike organe vervoer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees