Maar drome word waar. Vra maar vir Zakes Bantwini, Nomcebo Zikode en Wouter Kellerman.
Die driestuks se liedjie “Bayethe” is pas op die 65ste Grammy-prysaand met ’n beeldjie bekroon – ’n voorreg wat nog net Wouter een keer tevore gehad het.
Die Grammys is op 5 Februarie in Los Angeles, Kalifornië, uitgedeel.