TV-sjef Jenny Morris en man in hospitaal met covid-19

akkreditasie

“Ons word steeds versorg deur die wonderlike span by die Netcare Christiaan Barnard -gedenkhospitaal,” het Jenny in ’n verklaring aan Huisgenoot bevestig. 

Die TV-sjef, wat ook bekend is as die "Giggling Gourmet", sê sy en haar man, David, het albei rondom 26 Junie uiters moeg begin voel. Hulle het ook ander simptome soos 'n loopneus, hoofpyn en lyfseer ervaar. Albei is 'n paar dae ná hulle begin sleg voel het, in die hospitaal opgeneem. 

Jenny het op 30 Junie 'n foto van haar in 'n hospitaalbed op Instagram gedeel en daarby geskryf dat sy en haar man in 'n covid-saal by die Christiaan Barnard -hospitaal is. “My man is in die intensiewe hoësorgeenheid. Hy het suurstof nodig,” het sy toe geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees