'Twilight'-aktrise Kirsten Stewart: My roem het my rol as prinses Diana voorberei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prinses Diana.
Prinses Diana.

“Mens voel jy word altyd dopgehou, ongeag wat jy doen,” sê die aktrise (31), wat op 'n vroeë ouderdom bekend geword het vir haar rol in die Twilight-trefferfliekreeks.

“As jy in die openbaar is, kyk iemand in die vertrek die heeltyd na jou. En selfs al doen hulle dit nie, is dit in jou agterkop. Dis ’n gevoel wat jy ervaar wanneer jy baie beroemd is. Dis ’n heel ander manier van menswees.”

Sy het aan die Britse koerant Sunday Times vertel die uiterste gevalle van roem wat sy ervaar het, was toe sy die rol van Bella Swan in die rolprentverwerkings van Stephenie Meyer se Twilight-boeke gespeel het. Dié rol het haar insae gegee in wat die prinses moes ervaar het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees