book-icon Uitgawe 30 Desember 2021

Vaarwel, 2021! Dié bekendes se nuwe verhoudings het vanjaar omtrent die tonge laat klap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verhouding
Verhouding

Dit lyk asof dié akteur, skrywer en regisseur moontlik liefde gevind het by die Tydelik terminaal-aktrise Carla Smith.

Die Legacy­-akteur het liefde gevind by sy medester Jay Anstey. Hul eersteling, ’n dogtertjie, is vroeër vandeesmaand gebore.

Die sanger het ná drie egskeidings weer liefde gevind – en dit by die Op my eish!-deelnemer Tanya Michelle. In Junie het hy ’n ring aan die donkerkop se vinger gesteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees