book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Van die liefde tot omstrede besluite in Hollywood: Dit gons oor dié bekendes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charlie Sheen. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Charlie Sheen. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Toe Sami Sheen onlangs aankondig sy sluit aan by die volwasse webtuiste OnlyFans, het haar beroemde ouers, die akteurs Charlie Sheen en Denise Richards, se reaksies hemelsbreed verskil. OnlyFans is ’n subskripsiediens wat skeppers toelaat om hul inhoud, wat eksplisiet kan wees, te deel en geld daaruit te verdien. 

Charlie (56) was nie in sy noppies nie en hy het na sy eksvrou gekap oor hul dogter se besluit. 

“Ek keur dit nie goed nie,” het hy in ’n verklaring gesê. “Maar aangesien ek dit nie kan verhoed nie, het ek haar aangemoedig om dit stylvol en kreatief te doen en nie haar integriteit prys te gee nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in