book-icon Uitgawe 2 Junie 2022

Van koekstruif tot Helen Mirren: Als oor koningin Elizabeth se swierige jubileum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
koningin elizabeth
koningin elizabeth

Koekstruif, tuinmaak en ’n verhoogstuk met Helen Mirren – meer Brits as dit kan jy beswaarlik kry.

En dít is hoe koningin Elizabeth se landgenote ’n historiese geleentheid gedenk vir die vrou wat nie net die gesig van Brittanje is nie; sy vier ook vanjaar ’n historiese 70 jaar op die Britse troon.

Haar heerskappy duur reeds ses jaar langer as dié van koningin Victoria, Brittanje se vorige rekordhouer, en kom baie naby daaraan om die 72 jaar van Frankryk se koning Louis XIV, die vors met die langste opgetekende heerskappy ooit, in te haal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees